Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Glub Glub: Roes
Vandag leer ons maats, en Stompkop, dat ons baie versigtig moet wees vir ou geroesde blikke, maak nie saak hoe mooi dit blink nie.
Average Rating: 0/5
Comments

Want to comment?
Username:
Password:
Not yet registered?

Click here, it’s free!
37983Here
Category
Glub Glub
Glub Glub: Roes
Play this video Glub Glub: Roes 0/5
Vandag leer ons maats, en Stompkop, dat ons baie versigtig moet wees vir ou geroesde blikke, maak nie saak hoe mooi dit blink nie.
Glub Glub: Stompkop
Play this video Glub Glub: Stompkop 0/5
Pasop vir Stompkop…hy is die ene wat honger in die donker lê en ons maatjies sal slim plannetjies moet uitdink om hom uit te oorlê.
Glub Glub: Die Rommel
Play this video Glub Glub: Die Rommel 0/5
Die krefies en hulle maatjies is besig om al die rommel onder die see bymekaar te maak.
Glub Glub: Droom
Play this video Glub Glub: Droom 0/5
Stompkop droom hy is koning van die see en almal is sy onderdane.
Glub Glub: Lelik
Play this video Glub Glub: Lelik 0/5
Stompkop wil weet hoekom niemand van hom hou nie. Mona verduidelik aan hom dat hy nooit iets mooi het om te sê nie en is altyd met almal lelik.
Glub Glub: Skoolkermis
Play this video Glub Glub: Skoolkermis 0/5
Die hele klas is in rep en roer om voor te berei vir die skoolkermis. Die vissies help om te bak en te brou.
Glub Glub: Lewenslustig
Play this video Glub Glub: Lewenslustig 0/5
Juffrou Vis en haar klomp lewenslustige leerlinge speel, leer en kuier elke dag bymekaar.
Glub Glub: Slegte Nuus
Play this video Glub Glub: Slegte Nuus 0/5
Juffrou Salmien vertel vir die klasmaats baie slegte nuus. Bielie die boef het ontsnap uit die tronk.