Afrikaans
Bundu Buddies
Doh Ray Me
Froggies
Glub Glub
Hopla
Lappies
Matilda
Musiekvideo's
Peekiboo
Pikin
Promo's
Rat Tat Tat
Teddies
Thembi En Themba
Tjiff & Tjaff: Kunsklas
Tjiff & Tjaff: Speeltyd
Tjiff & Tjaff: Uitstappies
Tjiff & Tjaff: Verrassings
Tjiff En Tjaff
Towertuin
Trixi
Zim Zim
Oops!
It appears that you don't have Flash Player installed.
Bundu Buddies: Vriende
Vandag leer ons hoe belangrik vriende is! So roep jou maatjies nader en kom sing saam met ons!
Average Rating:
Username:
Password:
Forgot your password?
Not yet registered?
Click here, it’s free!
1
2
3
4
5
...
55
38303Here
Bundu Buddies
latest
top rated
most viewed
Bundu Buddies: Vriende
Vandag leer ons hoe belangrik vriende is! So roep jou maatjies nader en kom sing saam met ons!
Bundu Buddies: Beurt
Vandag leer ons dat elkeen ‘n beurt moet kry, want dit is goeie maniere! Dan is dit ook almal se beurt om saam liedjies te sing!
Bundu Buddies: Bosmaatjies
Vandag leer ons bosmaatjies dat lees baie belangrik is! Iets wat net so lekker is soos lees om stories te luister!
Bundu Buddies: Groenteman
Vandag gaan ons leer hoe belangrik dit is om jou groente te eet! Ons luister ook na die storie van die Groenteman!
Bundu Buddies: Skoenmaker
Ons luister na die storie van die Skoenmaker en die Elfies!
Bundu Buddies: Andersheid
Ons vandag gaan gesels – andersheid! Roep jou maatjies dan vertel ons ook vir julle die storie van die neutetakkie!
Bundu Buddies: Wiele
Hallo maatjies! Baie van ons kan al op fietse ry met twee wiele, maar die meeste van ons ry met drie wiele, nê?
Bundu Buddies: Drie Varkies
Bring jou maatjies saam dan sal ons vir julle die storie vertel van die Drie Varkies!