Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Boer 3 Ekstra: Lesse Geleer
Watse lesse het die boere geleer uit vorige verhoudings?
Average Rating: 5/5
Comments
monnique said: 11:27 - 21 Jun 10
monnique
Een van die oulikste boere in Franschhoek!
max102 said: 08:46 - 29 Jun 10
max102
Ek wou ingeskryf het,plaas ek het maar.Dan het ek dalk nou met die ouilikste boer gesit.En dan is sy Hobby's nog die selfde as myne,dit kon net n sukses gewees het.Renier my boer van plesier.
evettesimpson said: 09:10 - 09 Sep 10
evettesimpson
Hy is baie oulik. Hou kan ek n deelnemer word as ek wou.
koekemoer said: 14:02 - 16 Sep 10
koekemoer
definatief 'n man met 'n hart van goud,en die 2 honde maak dit nog 'n bonus ook. sy tipe is baie baie skaars want die meeste mans kyk net na die uiterlike en nie na wat in die vrou se hart aangaan nie. en hey ons stadmeisies kan ook boer nie almal is net make up en naels nie hoor

Want to comment?
Username:
Password:
Not yet registered?

Click here, it’s free!
26599Here
Category
Boer Ekstra
Boer 3 Ekstra: Boerdery
Play this video Boer 3 Ekstra: Boerdery 5/5
Die 10 boere gesels oor hulle boerdery.
Boer 3 Ekstra: Stokperdjies
Play this video Boer 3 Ekstra: Stokperdjies 0/5
'n Boer kan nie net boer nie, so waarvan hou die manne in hulle spaartyd?
Boer 3 Ekstra: Vrou Se Rol
Play this video Boer 3 Ekstra: Vrou Se Rol 5/5
So wat is 'n vrou se rol op die plaas volgens die tien boere?
Boer 3 Ekstra: Lesse Geleer
Play this video Boer 3 Ekstra: Lesse Geleer 5/5
Watse lesse het die boere geleer uit vorige verhoudings?