Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Maak Plan En Skryf Nou In!
Dis reg, kykNET is inderdaad opsoek na splinternuwe boere vir die tweede reeks van Boer Soek 'n Vrou.
Average Rating: 3/5
Comments
ebrink said: 23:12 - 28 Dec 08
ebrink
Hi, Hier is geen klank op die week se program clips nie, Is dit moontlik dat julle dit weer kan laai asseblief Ek het nie DSTV en sal dit graag wil kyk.... Baie dankie

Lizzy* said: 17:06 - 19 Feb 09
Lizzy*
Ja genade Lokene dis 'n baja goeie vraag as jy 'n andwoord het laat weet my ook asb? Ek wil ook graag die jaar skryf vir 'n boer?
Cheekybum said: 11:12 - 23 Jan 09
Cheekybum
Kan die boere wat nie wate geluk gevind het deur gaan na ronte 2 nie. Sal ggraag van julle wil ontmoet en ek glo hulle sou party dinge in die 2de weergawe anders hanteer.....
Kolene said: 10:06 - 30 Jan 09
Kolene
Hi!!! Ek wil graag weet wanneer moet die dames inskryf en hoe werk dit? Moet ons wag tot die manne ingeskryf het en dan vir hulle 'n brief skryf? Help tog asb want ek weet die mans se inskrywings sluit more en ek ek is net bang dat die dames ook voor dan moet registreer of iets, lol
Jen jen 2 said: 09:54 - 04 Mar 09
Jen jen 2
Ek stem ons almal wag aandagtig om inte skryf. laat weet ons a.s.a.p. lol. Dalk hou boere van girls wat vir hulle self kan dink en self dinge kan doen. ha ha ha
Liezel said: 14:58 - 04 Mar 09
Liezel
19 Maart is die datum wat julle moet onthou. Dan onthul kykNET die 10 Boere.
Jen jen 2 said: 09:54 - 04 Mar 09
Jen jen 2
Ek stem ons almal wag aandagtig om inte skryf. laat weet ons a.s.a.p. lol. Dalk hou boere van girls wat vir hulle self kan dink en self dinge kan doen. ha ha ha
Jen jen 2 said: 09:55 - 04 Mar 09
Jen jen 2
Ek stem ons almal wag aandagtig om inte skryf. laat weet ons a.s.a.p. lol. Dalk hou boere van girls wat vir hulle self kan dink en self dinge kan doen. ha ha ha

Want to comment?
Username:
Password:
Not yet registered?

Click here, it’s free!
10286Here
Category
Reeks 1
Maak Plan En Skryf Nou In!
Play this video Maak Plan En Skryf Nou In! 3/5
Dis reg, kykNET is inderdaad opsoek na splinternuwe boere vir die tweede reeks van Boer Soek 'n Vrou.
Wie Is Wie Nou Weer?
Play this video Wie Is Wie Nou Weer? 0/5
Ons kyk bietjie terug na al die boer wat deel geneem het aan reeks een.
Tiaan En Hesmari
Play this video Tiaan En Hesmari 0/5
Die tweetjies praat bietjie oor hul situasie en al die opwinding die laaste tydjie...
Constant, Joachim, Engela
Play this video Constant, Joachim, Engela 2/5
Die twee boere en boerinne praat oor hulle Boer Soek 'n Vrou ervaring.
Die Dames Praat Uit
Play this video Die Dames Praat Uit 3/5
Dis reg die dames kry 'n beurt om bietjie oor die boere te praat.
Al Die Boere Weer Saam
Play this video Al Die Boere Weer Saam 0/5
Wat 'n lekker gesellige reünie, almal kry 'n kans om mekaar weer te sien.
Volgende Week Op Boer Soek 'n Vrou
Play this video Volgende Week Op Boer Soek 'n Vrou 4/5
Dis waarna ons Boer Soek 'n Vrou kykers kan uitsien volgende week...
Die Groot Vraag
Play this video Die Groot Vraag 4/5
Dis korrek, Hennie het inderdaad die groot vraag gevra.