Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Fiesta: Lekkerste Feeste
Fiesta sluit die huidige seisoen af met ‘n keur uit van die lekkerste feeste wat ons vanjaar besoek het.
Average Rating: 0/5
Comments

Want to comment?
Username:
Password:
Not yet registered?

Click here, it’s free!
10497Here
Fiesta: Cederbergfees
Play this video Fiesta: Cederbergfees 0/5
Clanwilliam speel jaarliks trots gasheer vir hulle Cederbergfees wat teater en musiekproduksies van hoogstaande gehalte aanbied.
Fiesta: Innibos
Play this video Fiesta: Innibos 0/5
Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees is soos elke jaar ‘n groot hoogtepunt op die land se feesspyskaart.
Fiesta: Amsterdam Fees vir Afrikaans
Play this video Fiesta: Amsterdam Fees vir Afrikaans 0/5
Vir die eerste keer kry Fiesta die geleentheid om ‘n fees oorsee te skiet en te gaan kuier in Amsterdam by hul Fees vir Afrikaans.
Fiesta: Anibrandfees
Play this video Fiesta: Anibrandfees 0/5
Dit is vanjaar die derde keer dat die Anibrandfees in Uitenhage aangebied word.
Fiesta: Lusito Land
Play this video Fiesta: Lusito Land 0/5
Die Portuguese fees Lusito Land word jaarliks in Johannesburg aangebied om geld in te samel vir die Lusito-skool.
Fiesta: OmmiBerg
Play this video Fiesta: OmmiBerg 0/5
Ons kuier in OmmiBerg met wynmakers in die Paarl-area.
Fiesta: Die Randfontein Skou
Play this video Fiesta: Die Randfontein Skou 0/5
Die Randfontein Skou vier vanjaar sy 25ste bestaansjaar en Fiesta was daar om dit saam met hulle te vier.
Fiesta: Mykonosfees
Play this video Fiesta: Mykonosfees 0/5
Tydens die Mykonosfees in Langebaan kan feesgangers uiteenlopende dinge geniet.