Afrikaans
Bundu Buddies
Doh Ray Me
Froggies
Glub Glub
Hopla
Lappies
Matilda
Musiekvideo's
Peekiboo
Pikin
Promo's
Rat Tat Tat
Teddies
Thembi En Themba
Tjiff & Tjaff: Kunsklas
Tjiff & Tjaff: Speeltyd
Tjiff & Tjaff: Uitstappies
Tjiff & Tjaff: Verrassings
Tjiff En Tjaff
Towertuin
Trixi
Zim Zim
Oops!
It appears that you don't have Flash Player installed.
Hopla: Kleure
Die Hopla hasies kry objekte wat ooreenstem met hul gunsteling kleure.
Average Rating:
SusannaJohanna
said:
22:14 - 22 Sep 10
Hi, my kinders is mal oor hopla. Net een probleem...Koowee word ge-adverteer as 'n afrikaans kanaal,maar elkekeer wanneer ek oorskakel is dit in 'n ander taal. Asgevolg hiervan kyk my kinders nie meer Koowee nie. Waarom moet ek as afrikaans sprekend ingaan om in my taal te kyk, as jul die kanaal adverteer as afrikaans????????
Username:
Password:
Forgot your password?
Not yet registered?
Click here, it’s free!
1
2
3
4
5
...
55
34387Here
latest
top rated
most viewed
related
Hopla: Gunsteling Kleur
Elke haas wys ons hul gunsteling kleur.
Hopla: Reghoek Dans
Flop is alweer voor in die koor met sy groen reghoek. Kom doen die reghoek dans saam met die hasies en dan leer ons ook sommer van die letter D.
Hopla: Slangetjies
Ons speel weer lekker met Hop se vorm, 'n groen reghoek. Ons kyk ook hoe lyk 5 groen slangetjies.
Hopla: Motors
Vandag speel ons met 'n Hop se rooi sirkel en ons kyk hoe lyk vier motors.
Hopla: Geel Driehoek
Vandag speel ons met Hip se geel driehoek. Iewers kruip 'n driehoek weg, sal julle kan sien waar?
Hopla: Groen
Die hasies speel vandag ‘n raai speletjie, hulle herken die kleur pers, en hulle leer ook van die kleur groen.
Hopla: Sirkel Dans
Vandag doen ons die sirkel dans dan kan ons kyk wat kan alles bruin wees.
Hopla: Pienk Vierkant
Vandag speel ons met Hip se pienk vierkant. Iewers kruip ’n vierkant weg – kan julle sien waar dit is?