Afrikaans
Bundu Buddies
Doh Ray Me
Froggies
Glub Glub
Hopla
Lappies
Matilda
Musiekvideo's
Peekiboo
Pikin
Promo's
Rat Tat Tat
Teddies
Thembi En Themba
Tjiff & Tjaff: Kunsklas
Tjiff & Tjaff: Speeltyd
Tjiff & Tjaff: Uitstappies
Tjiff & Tjaff: Verrassings
Tjiff En Tjaff
Towertuin
Trixi
Zim Zim
Oops!
It appears that you don't have Flash Player installed.
Lappies: Spookstories
Die maatjies is verveeld, en hulle besluit om vir mekaar spookstories te vertel!
Average Rating:
Username:
Password:
Forgot your password?
Not yet registered?
Click here, it’s free!
1
2
3
4
5
...
55
34313Here
latest
top rated
most viewed
related
Lappies: Water Gat
Almal gaan na Emma se water gat vir oefeninge.
Lappies: kosmaker
Lappies ruik heerlike potjiekosgeure en besluit om saam met Riekie na die kosmaker te soek.
Lappies: Waterval
Lappies en Lizzy gaan vaar op haar skuitjie en vaar oor ‘n waterval.
Lappies: knorrig
Lappies het verslaap, en sy nek is seer, hy is nou sommer knorrig met Pappa Leeu, maar hy vertel nie vir hom hoekom hy knorrig is nie.
Lappies: Watergeweertjies
Emma nooi vir Ge-org om saam met haar watergeweertjies te kom speel in haar watergat.
Lappies: Hulself
Riekie en Takswaai dink net aan hulself en neem nie hulle maats in ag nie.
Lappies: Nuwe Skoene
Bella en Bessie word winkel toe geneem om nuwe skoene te kry, en Bennie is bietjie jaloers totdat.
Lappies: Huiswerk
Al die maatjies probeer hulle huiswerk doen, maar Takswaai is nie lus nie, hy speel en probeer sy maats uit die werk hou.