Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Trixi: Raaisels
Trixi en Wagter vra mekaar raaisels. Wagter dink dit is baie snaaks en lag vir sy eie grappies.
Average Rating: 0/5
Comments

Want to comment?
Username:
Password:
Not yet registered?

Click here, it’s free!
34117Here
Trixi: Insekte
Play this video Trixi: Insekte 0/5
Trixi en Wagter moet leer wat presies insekte is en waarom ons nie goggas voor die voet mag doodmaak nie. Ons leer om die natuur te geniet en te waardeer.
Trixi: Vlooitaxi
Play this video Trixi: Vlooitaxi 0/5
Trixi slaap te lekker en Wagter is besig om haar siel uit te trek. Trixi spot met Wagter en sê hy is `n regte vlooitaxi.
Trixi: Wildehond
Play this video Trixi: Wildehond 0/5
Wagter vind vandag uit dat nie alle honde mak en in huise woon nie, nee, wildehonde is van die gevaarlikste jagters daar buite!
Trixi: Giftig
Play this video Trixi: Giftig 0/5
Trixi vra vir Wagter of hy dink sy is giftig. Hy verstaan nie lekker nie en sy verduidelik vir hom.
Trixi: Krokodille
Play this video Trixi: Krokodille 0/5
Ons maatjies leer van die oudste diere op aarde en hoe en waar krokodille woon en leef.
Trixi: Water
Play this video Trixi: Water 0/5
Trixi sê sy hou niks van water nie - net so bietjies–bietjies op `n slag om te drink.
Trixi: Tuinmuise
Play this video Trixi: Tuinmuise 0/5
Vaalmuise, tuinmuise, streepmuise, klipmuise en wangsakmuise.
Trixi: Speel-speel
Play this video Trixi: Speel-speel 0/5
Trixi en Wagter besluit watter diere hulle die graagste sou wou wees as hulle kon kies.