Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Ontmoet Boer Vlok
Vlok hou van grappies vertel, gesond te lewe en hy soek 'n vrou wat mal is oor braai!
Average Rating: 4/5
Comments
carlaslabbert said: 20:39 - 03 Jun 10
carlaslabbert
Hi daar, hoe snaaks voel dit om comments te maak vir iemand wat ek nie ken nie. Jy lyk na n baie gemaklike en sosiale mens. Ek dink jy kan vir jouself n pluimpie gee en op die skouer klop.Hou van mans wat so plat op die aarde is soos wat ek jou gesien het op KYKNET - 03.06.2010. Groot plus punt van my kant af vir jou is jy weet presies wat jy soek in die lewe, en geniet jou buitelewe soos wat enige persoon moet.'POSITIVE PEOPLE" is what I live for. Well done!! en sterkte. Groete Carla Slabbert
Renate Carstens said: 14:44 - 05 Jun 10
Renate Carstens
Wel Vlok, jy't beslis my aandag getrek deur te se daar is nie spesifieke rolle nie, maar dat jul "pelle" moet wees. So man kan ek bederf, hoop my briefie haal jou, dan gaan ons verseker 'n paar lekker steaks braai en lekker chat oor 'n wyntjie. :-)
Marelize Visser said: 13:56 - 25 Jul 10
Marelize Visser
Wel, ja dis moeilik om 'n lewens maat te kies. Dis jammer die vrouens wat 'n Namibie bly mag nie deelneem nie maar kan seker ons opinies oor die internet se. Ek het ook nog nie my lewensmaat ontmoet nie en sal jou graag beter wil leer ken al gebeur daar nie iets nie mens het vriende in jou lewe nodig met wie jy kan gesels, gaan kyk op facebook ek is daar.
Maritha Wagner said: 20:45 - 05 Jun 10
Maritha Wagner
Wel tussen Carla en Renate se hulle alles!! Sterkte en ek hoop jy kry jou vrou!
Maritha Wagner said: 20:45 - 05 Jun 10
Maritha Wagner
Wel tussen Carla en Renate se hulle alles!! Sterkte en ek hoop jy kry jou vrou!
evettesimpson said: 09:16 - 09 Sep 10
evettesimpson
Ek sall graag met jou wil braai en beter leer ken. n Man na elke vrou se hart.
sonbes said: 22:54 - 20 Sep 10
sonbes
Ja Vlok ek glo mens sal jou gate uit geniet saam jou, kan net mens wees. So 'n man na my hart...en die wyn is beslis 'n bonus. Moenie vergeet van Mosselbaai :)
sonbes said: 22:55 - 20 Sep 10
sonbes
Ja Vlok ek glo mens sal jou gate uit geniet saam jou, kan net mens wees. So 'n man na my hart...en die wyn is beslis 'n bonus. Moenie vergeet van Mosselbaai :)
sonbes said: 22:55 - 20 Sep 10
sonbes
Ja Vlok ek glo mens sal jou gate uit geniet saam jou, kan net mens wees. So 'n man na my hart...en die wyn is beslis 'n bonus. Moenie vergeet van Mosselbaai :)
sonbes said: 22:55 - 20 Sep 10
sonbes
Ja Vlok ek glo mens sal jou gate uit geniet saam jou, kan net mens wees. So 'n man na my hart...en die wyn is beslis 'n bonus. Moenie vergeet van Mosselbaai :)
said: 10:43 - 28 Sep 10
Sterkte Vlok. Hoop jy kry wat jy soek. Julle ouens moet net nie deur al die blink liggies verblind word nie. Volg julle harte.

Want to comment?
Username:
Password:
Not yet registered?

Click here, it’s free!
26593Here
Boer Soek 'n Vrou 16 Sept: Vlok
Play this video Boer Soek 'n Vrou 16 Sept: Vlok 5/5
Vlok is 'n 33 jarige wingerdboukundige.
Boer 3: Hallo Boere!
Play this video Boer 3: Hallo Boere! 5/5
As jy nog nie al die boere gesien het nie, dan is dit nou jou kans!
Ontmoet Boer Bennie
Play this video Ontmoet Boer Bennie 5/5
Bennie het 'n groot passie vir boerdery, sy natuur en medemens. Lees hier meer oor hom en kyk na sy videoprofiel.
Ontmoet Boer Keith
Play this video Ontmoet Boer Keith 5/5
Keith is lus vir die lewe en lief vir die buite lewe.
Ontmoet Boer Jacobus
Play this video Ontmoet Boer Jacobus 5/5
Jacobus soek 'n moderne oopkop vrou met karakter en selfvertroue.
Ontmoet Boer Kleintjie
Play this video Ontmoet Boer Kleintjie 5/5
Kleintjie soek na 'n meisie wat mooi na haarself kyk en sy moet onafhanklik kan wees.
Boer 3 Ekstra: Boerdery
Play this video Boer 3 Ekstra: Boerdery 5/5
Die 10 boere gesels oor hulle boerdery.
Boer 3 Ekstra: Vrou Se Rol
Play this video Boer 3 Ekstra: Vrou Se Rol 5/5
So wat is 'n vrou se rol op die plaas volgens die tien boere?