Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Ontmoet Boer Jacobus
Jacobus soek 'n moderne oopkop vrou met karakter en selfvertroue.
Average Rating: 5/5
Comments
wilnakriel said: 10:11 - 04 Jun 10
wilnakriel
Wow!
Maritha Wagner said: 20:50 - 05 Jun 10
Maritha Wagner
Jy is so n boer na my hart!!!
yvonne.botha said: 13:42 - 14 Jun 10
yvonne.botha
Baie oulik jy verdien 'n goeie vrou.
Lize1 said: 12:58 - 07 Jun 10
Lize1
Ek wens ek het nog dogters gehad want ek dink jy sal 'n wonderlike skoonseun wees.
beesneus said: 11:41 - 14 Jun 10
beesneus
Ongelooflik oulik en pragtig! Alles waaroor ek nog gedroom het... Ek gaan inskryf en jy beter my kies! Jy sal NOOIT spyt wees ni... Wie soek nou 'n soustannie as jy 'n mooi moderne boervrou kan kry? Jacobus, ek hoop jy kan dans? As jy kan, is jy myne!!! :)
liefieL said: 12:41 - 15 Jun 12
liefieL
Jy lyk ook baja oulik wens ek kan jou beter leer ken!!!!!! Hoop om van jou te hoor...... Lekker dag skat

Want to comment?
Username:
Password:
Not yet registered?

Click here, it’s free!
26590Here
Boer Soek 'n Vrou 16 Sept: Jacobus
Play this video Boer Soek 'n Vrou 16 Sept: Jacobus 5/5
Jacobus is 'n bosveld boer met 'n plaas naby die Waterberge.
Boer 3: Hallo Boere!
Play this video Boer 3: Hallo Boere! 5/5
As jy nog nie al die boere gesien het nie, dan is dit nou jou kans!
Ontmoet Boer Bennie
Play this video Ontmoet Boer Bennie 5/5
Bennie het 'n groot passie vir boerdery, sy natuur en medemens. Lees hier meer oor hom en kyk na sy videoprofiel.
Ontmoet Boer Keith
Play this video Ontmoet Boer Keith 5/5
Keith is lus vir die lewe en lief vir die buite lewe.
Ontmoet Boer Kleintjie
Play this video Ontmoet Boer Kleintjie 5/5
Kleintjie soek na 'n meisie wat mooi na haarself kyk en sy moet onafhanklik kan wees.
Boer 3 Ekstra: Boerdery
Play this video Boer 3 Ekstra: Boerdery 5/5
Die 10 boere gesels oor hulle boerdery.
Boer 3 Ekstra: Vrou Se Rol
Play this video Boer 3 Ekstra: Vrou Se Rol 5/5
So wat is 'n vrou se rol op die plaas volgens die tien boere?
Boer 3 Ekstra: Lesse Geleer
Play this video Boer 3 Ekstra: Lesse Geleer 5/5
Watse lesse het die boere geleer uit vorige verhoudings?