Leon Schuster is terug met ’n nuwe fliek wat Suid-Afrikaners gaan laat kraai van die lag! Met die fliek, Schucks Tshabalala’s Survival Guide to South Africa 2010, het hy amper agter die tralies beland
In Wat's Die Storie vanaand (9 Feb) plaas ons die kollig op pres. Zuma wat herken het dat hy 'n liefdeskind buite die huwelik verwek het. Is sy poligamiese leefstyl besig om SA se internasionale beeld
Wicus is uitgestres oor sy werksonderhoud by die grootste videowinkel in Pretoria. Waldi troos hom met 'n wiegieliedjie en Wicus wys wat hy met klante sal doen wat hul DVD's laat terug bring.
Dinsdagaand (9 Feb) fokus Freek in Robinson Regstreeks op die kwessie van aanneming. Hy gesels met bekendes wat dieselfde pad gestap het en kenners lug hul mening.
Versoek 'n boodskap vir die spesiale persoon in jou lewe, spesiaal vir Valentynsdag! Kies een van die 30 romantiese liedjies op die speellys en stuur 'n boodskap daarmee saam.