Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Jukebox Speellys: 5 Sept
NoneJukebox Speellys: 5 Sept

Dis 'n nuwe maand en dis lente! Vrolik jou Sondagaand op deur 'n liedjie op die speellys te versoek en stuur sommer 'n boodskap saam.

Droomhuis Kompetisie
NoneDroomhuis Kompetisie

Elke week kry een gelukkige Droomhuis-kyker die kans om 'n LG TV monitor ter waarde van R4000 te wen. Vind uit wat jy moet doen as jy wil wen.

Casper = Komediant EN Sjef
NoneCasper = Komediant EN Sjef

Grapjas Casper de Vries het Woensdag (1 Sept) vir kykers gewys hoe om braaivlerkies, 'n beesstert 'hot pot' en 'n croissant-poeding te maak. Kry al die resepte eksklusief op die webwerf!

Tempo Toekennings Op kykNET
NoneTempo Toekennings Op kykNET

Deel in die glans en glorie van vanjaar se Tempo Toekenningsaand Vrydag (3 Sept) om 19:30! Ons wys julle hoe die room van ons Afrikaanse musiekkunstenaars vir hul prestasies bekroon is...

Video: Het Hy Lanie Vermoor?
NoneVideo: Het Hy Lanie Vermoor?

Dinsdag (31 Aug) in die episode van Getroud met Rugby het Schalk 'n vermoede gehad wie Lanie vermoor het. Maar die inspekteur is nie oortuig nie...

     
Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.



Sorry!


It appears that you don't have Flash Player installed.


aaa10