|
|
| All Will Fall: |
 |
Disappearing Act (Kovsie FM)
Kyk, Bloemfontein het maar net iets – en nou het hulle ook ‘n kick ass band, All Will Fall. Hulle is veral bekend vir hulle energieke en passievolle live shows. Die band gryp jou aandag, impress jou entoesiasme en verstom jou op die verhoog.
|
|
|
|
|
Om per SMS te stem, stuur hit2 na 33676
|
 |
|
|
|
|
|
| Jax Panik: |
 |
Cigarettes & Cinnamon
Spandex, groot brille, dance-off videos, synth pop electro punk! As ‘n nuweling wat net ‘n paar maande terug sy verskyning gemaak, bars hy uit sy spandex!
|
|
|
|
|
Om per SMS te stem, stuur hit3 na 33676
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
| Straatligkinders: |
 |
Avontuur Van 'n Hartbreek
Verstaanbare lirieke, verloor-jouself musiek en bevange live performances maak van die band ‘n vat vyf-wenner wat verseker indruk maak regoor SA.
|
|
|
|
|
Om per SMS te stem, stuur hit3 na
|
 |
|
|
|
|
|
| aKing: |
 |
The Dance
Die bende spog met ‘n lekker internasionale smaak, alomvattende raakvat lirieke, catchy tunes en drie hoogs indrukwekkende musiekvideo's.
|
|
|
|
|
Om per SMS te stem, stuur hit1 na
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
| Seether: |
 |
Rise Above This (UJ FM)
Hierdie band se dae het op Suid-Afrikaanse grond begin as Saron Gas. Maar nou is Seether ver verby die dae van speel by universiteite se etenstye. ‘n Trots Suid-Afrikaanse produk wat op die beste musiekkanaal speel!
|
|
|
|
|
Om per SMS te stem, stuur hit4 na 33676
|
 |
|
|
|