Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Sonja Se Boontjies

Sonja Se Boontjies

25 Februarie 2010
Boontjies met ‘n knoffelagtige-sjerrie-asyn slaaisous

Bestanddele:
(Bedien 4)

Sap van twee lemmetjies
1/3 koppie koljander, opgekap
1 knoffelhuisie, gekneus
1/3 koppie olyfolie
4 eetlepels sjerrie-asyn
200 g rankboontjies
Seesout

Metode:

1. Kombineer die lemmetjiesap, koljander, knoffel, olyfolie en sjerrie-asyn en druk fyn met ‘n stamper en vysel (pestle en mortar).
2. Blansjeer die rankboontjies met vinnigkokende water in ‘n pan. Dreineer en bedien warm met ‘n knypie seesout en ‘n goeie 'drizzle' van die knoffelagtige-sjerrie-asyn slaaisous.

Pannekoek op 'n wintersaand... heerlik!
Speel Video
Roer: June van Mesch

Pannekoek op 'n wintersaand... heerlik!

aaa10