Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Nuwe Reeks In April 2010

Roer! groet vir die oomblik, maar moenie bekommerd wees nie - 'n splinternuwe reeks begin in April! Tammy-Anne het baie spesiale gaste saam met wie sy gaan kook - hou die webwerf dop.
Article Holder

Gert Se Eend Confit

Confit is die tradisionele manier om vleis te preserveer. Maak seker jy het genoeg tyd om te bestee hieraan - ten minste twee dae.
Article Holder

Gert Se Dim Sum

Gert meen die lekker ding van dim sum is dat jy jou eie vulsels by mekaar kan sit. Maak net seker dat jy uiters vars en geurige bestanddele gebruik!
Article Holder

Gert Se Gruere Kaassoufflé

As jy nog nooit gruere kaas geëet het nie, moet jy Gert se soufflé probeer. Dis 'n smaak-ervaring soos min.
Article Holder

Episode: 4 Mrt

(Herhaling) Gert van de Merwe het nie net ‘n oog vir goeie styl nie, hy het ook ‘n slag met kos. Kom kyk na die meester in aksie. Ontwerperskos soos nog nooit!
‹ Previous 12345678910...
Gert se soufflé met gruere kaas is 'n smaak-ervaring soos min!
Speel Video
Roer: Gert van de Merwe

Gert se soufflé met gruere kaas is 'n smaak-ervaring soos min!

aaa10