Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Video: "Ek Was Verkeerd"

Video: "Ek Was Verkeerd"

04 November 2009
Alhoewel Joost media-sku is nadat hy erken het dat dit hy is in die seksvideo, het hy besluit om op Kwêla te gesels oor sy biografie, 'Spieëlbeeld'. Hy vertel van die leuens waarin hy verstrengel geraak het en vra onverskoning aan die kykers...

Joost vertel van die moeilike tyd waardeur hy is, maar vra onverskoning aan almal oor die leuens wat hy vertel het. Hy sê dat hy tog positiewe terugvoering kry na die hele debakel:



Joost gesels ook oor sy gevoel jeens die media en hoe hy voel oor die seksvideo:

Comments

Want to comment?
Username:
Password:
     Forgot password?
  Not yet registered?
Click here, it’s free!
(Deel 1) Die komediant Casper de Vries is, soos altyd, bedrywig met allerlei vermaaklikhede.
Speel Video
Kwela: Casper De Vries

(Deel 1) Die komediant Casper de Vries is, soos altyd, bedrywig met allerlei vermaaklikhede.

aaa10