Search Site
Search Video
Search TV Schedules
Search Coming Soon Shows
Welcome to the new and improved M-Net site.
Read more about the changes here
South Africa
East Africa
West Africa
registreer
vergeet
Coming Soon
100% Naija
24 VII
30 Rock IV
90210 II
AF
All Access
Amplified
Army Wives IV
Big Brother Africa: All Stars
Binneland Sub Judice
Boer Soek 'n Vrou 3
Brothers & Sisters IV
Carte Blanche
Carte Blanche Consumer
Carte Blanche Medical
Casper Rasper Weer
Channel O MVAs 2009
Chuck III
Cliff Jennings TV
Cougar Town
CSI Fanclub
Damages III
Desperate Housewives VI
Die Foon
DKNT
DKNT Gospel
Droomhuis
Egoli Film
Face of Africa
Fiesta
Fringe II
Getroud met Rugby
Glam Guru
Glee
Glitterati
Goal Diggerz
Grey's Anatomy VI
Groen
Headrush
I Wanna Be
Idols VI
In Pas
Jacob's Cross III
Jamrock 5
Jukebox
Kasi 101
Kom Ons Karaoke
Kwela
League of Glory
Lie to Me II
Lions of Moremi
Maatband
Matrix: Klas van 2008
Mercy
MK Awards 2010
M-Net Giveaways
Molly En Wors
Moments with Mo
Mzanzi Ridez
'n Lewe Met...
NCIS: Los Angeles
O-Access
O-News
Oor Die Kole
Power of 10
Prankz
Private Practice III
Proesstraat
Projek Aardwolf
Rivals in Romance
Roer!
Sci Fi Fanclub
Scrubs IX
Seduction 101
Soundcheck Live
Supernatural V
Survivor South Africa
The 411
The Adventures of Merlin II
The Gareth Cliff Show
The Good Wife
The Next Big Thing
The Tudors IV
Tonge Los
Tonight with Trevor Noah
Top Mais
True Blood II
Ugly Betty IV
United States of Tara II
V
Villa Rosa
Vixens
Weeds VI
Ziets!
Africa Magic
Africa Magic Plus
Channel O
Koowee
KTV
kykNET
Magic World
MK
M-Net Action
M-Net Channel
M-Net HD
M-Net Movies 1
M-Net Movies Portal
M-Net Series
Mzansi Magic
Vuzu
Big Brother Africa IV
Boer Soek 'n Vrou
Carte Blanche
Carte Blanche Consumer
Carte Blanche Medical
Channel O
Channel O MVA 2009
Cliff Jennings TV
GO
High School Musical
Idols VI
Koowee
kykNET
M-Net
M-Net Face Of Africa
Matrix
MK
MobiGO
Naija Sings
Prankz
Studio 53
Survivor
The Next Big Thing
M-Net
O-boma
Vuzu
MK
kykNET
M-Net
O-boma
Vuzu
MK
kykNET
Fanclub
Kwela
Joost Vra Omvergifnis
Oops!
It appears that you don't have Flash Player installed.
Joost Vra Omvergifnis
03 November 2009
Joost van der Westhuizen gesels Woensdag (4 Nov) met Coenie oor sy biografie,
Spieëlbeeld
. Minder as ’n week gelede het die nuus gebreek dat dit wél hy was in die omstrede seks-video...
In Rapport (Sondag 1 Nov) is daar eksklusief berig oor die bekentenis en word Joost aangehaal: “Dis ek in die seks-video. En ek is bitter, bitter jammer dat ek gelieg het. Asseblief, vergewe my.”
‘Ná agt maande van heftige ontkenning het die Springbokheld Joost van der Westhuizen (38) aan Rapport erken dis hý wat sowat drie jaar gelede skelm verfilm is terwyl hy in ’n Pretoriase huis “seksuele kontak” (soos hy dit stel) met die blonde ontkleedanseres Marilize van Emmenis (nou 24) gehad het.’
Toe die voorval aan die lig gekom het vroeër vanjaar het Joost ontken dat dit hy in die video was. Maar in sy boek,
Spieëlbeeld
, praat Joost oor die hel waardeur hy is.
“Elke oomblik van elke dag het daardie video alles in my lewe oorheers. Die feit dat ek besig was om ’n leuen te leef het my van binne opgevreet en verteer.”
Hy het ook vir Amor gelieg, het hy aan Rapport gesê. “Sy het my mooi gevra, en ek het vir haar gejok.” Eers teen begin Augustus het Joost teenoor Amor beken. “Sy is die ongelooflikste mens. En van daar af het ons aan ons verhouding begin werk, left, right en centre.
“Tot vandag het ek myself nie eens vergewe nie. Hoe kan ek verwag sy moet my vergewe?”
Lees die volledige berig op
Rapport se webwerf.
Lees ook meer oor die herrie wat oor Joost en Amor losgebars het op
Beeld se webwerf
.
Jy kan jou eksemplaar van Joost se eksemplaar teen ’n afslagprys op kalahari.net koop. Lees meer oor dié aanbod op
Sarie Tydskrif se webwerf
Sy vrou, sangeres Amor, is duidelik deur diep waters met die hele debakel. Sy het vroeër vanjaar op Kwêla gesels oor hoe dit haar lewe hel gemaak het:
Amor het ook Dinsdag (3 Nov.) eksklusief op Jakaranda 94.2 se Just Plain Breakfast! program eksklusief gesels oor die nuus wat sopas gebreek het. Kyk
hier
na die video.
Deur:
Lindi
Terug
tildie.williams
21:04 - Wed, 04 Nov 2009
Joost, ons almal maak foute - dis maar deel van menswees. Jy het baie duur betaal vir joune, maar dis nou verby. Dit verg ontsettend baie moed om eerlik te wees en jy het dit reggekry. Ek wens jou net die beste toe vir die toekoms. Sterkte!
Amor, die pyn sal weer beter word. Jy is 'n amazing mens; ek bewonder jou vir jou moed en innerlike krag. God bless.
KATHELEEN NOORDMAN
15:36 - Wed, 04 Nov 2009
Kan die mense nie die twee in vrede uit los nie? Dis mos erg privaat! en dit is vir joost en amor om die sage uit te sorteer.
Amor, jy moet sterk staan en doen wat jou hart se.
Joost, jy het 'n duur les geleer, jy skuld nie die wereld 'n verkoning nie. Posop vir jaloerse mense. Dis wat jy nou gekry het om almal se held te wil wees. Loop nou jou "driehoek" paadjie end uit met jou vrou en kinders en God bo-aan jou drie hoek.
Sterkte en los die media uit-geen kommertaar! Die duiwel was lustig!!!!!!
Username:
Password:
Forgot password?
Not yet registered?
Click here, it’s free!
Speel Video
Kwela: Casper De Vries
(Deel 1) Die komediant Casper de Vries is, soos altyd, bedrywig met allerlei vermaaklikhede.
aaa10