Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Episode: 10 Feb

Ons vier Kwêla se 500e uitsending met 'n paar goeie stories en verrassings! Lise besoek ook die Suid-Afrikaanse Butler-akademie in Kaapstad en Pieter ontmoet 'n merkwaardige man.
Article Holder

Video: 3 Feb

Pieter ontmoet die skepper van 'n besondere film, die musiekgroep Rolmodelle kuier in die ateljee en Coenie gesels met twee Villa Rosa akteurs oor hul 1000e episode.
Article Holder

Episode: 3 Feb

Rozanne ontmoet 'n nuwe musiekgroep, Rolmodelle, met lede soos Thys die Bosveldklong en Zak van Niekerk en Lise loer agter die skerms in by Die Laaste Wals.
Article Holder

Video: 27 Jan

Coenie vind uit van 'n konsert ten bate van die slagoffers van Haïti, Riaan die Nutsman en sy vrou, Michelle Garthford Venter kuier in die ateljee en Lise ontmoet 'n besondere man.
Article Holder

Rozanne Geniet Kameelry!

Rozanne McKenzie het vinnig haar voete gevind as Kwêla-veldaanbieder. Sy vertel van haar liefde vir warm hoenderslaai en haar allergie vir koffie...
‹ Previous 12345678910...
Die vier manne vertel hoe die groep ontstaan het en sing 'n liedjie!
Speel Video
Kwela: Rolmodelle

Die vier manne vertel hoe die groep ontstaan het en sing 'n liedjie!

aaa10