 |
Romanz Bring Lof Met Vergelykenis
Romanz se nuwe album, Bly Getrou, het onlangs ‘n SAMA-benoeming ontvang. Op die album is daar die Bybelse liedjie, ‘Genade Onbeskryflik Groot’ wat die vergelykenis van die verlore seun vertel. |
 |
Jukebox Speellys: 14 Mrt
Ons weet julle het gewag hiervoor - vandeesweek se speellys! Daar's 'n groot verskeidenheid sangers wie se liedjies jy kan kies, so waarvoor wag jy? |
 |
Episode: 14 Mrt
Ons spesiale gas-aanbieders in die ateljee is... Arno Jordaan en Nelda! Dit beteken net een ding - musiek uit die boonste rakke. Kom kuier saam! |
 |
Video: 7 Mrt
Sanglegende Laurika Rauch het Kurt die eer gedoen om sy gas in die ateljee te wees! Hulle gesels met mense wat inbel, elk met interessante kommentaar. |
 |
Radiostasies Saai Jukebox Uit
Jukebox word op lewendig uitgesaai op verskeie radiostasies. Kliek hier om die radiostasies se webwerwe te besoek. |