Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Skryf In Vir Glam Guru 4!

Hannon Bothma en sy span stiliste is terug op die kassie vir 'n vierde reeks op Vrydag 23 Julie! Hulle soek weer kandidate wat 'n transformasie nodig het - skryf in op die webwerf.
Article Holder

Chrisna Viviers Se Wenke (27 Feb)

Die Glam Guru-span se wenke aan Chrisna laat haar soos 'n prinses voel! Sy weet nou presies wat om met haar hare, grimering en klere te doen om op haar beste te lyk.
Article Holder

Adel Breytenbach Se Wenke (27 Feb)

Adel is 'n bewys daarvan - plus-grootte vroue kan pragtig lyk! Die span se wenke sal sorg dat sy altyd soos 'n model lyk en voel.
Article Holder

Video: Glam Guru (27 Feb)

Die Glam Guru-span se wenke is weer tops! Vind uit hoe om jou blonde kleur hare langer blond te hou en hoe om onderlaag reg aan te wend sodat dit nie soos 'n masker lyk nie.
Article Holder

Episode: 27 Feb

(Herhaling) Chrisna Viviers en Adel Breytenbach is moeg daarvoor dat mense hulle op hul grootte trakseer. Ons gee hulle al die wenke nodig om saam te kan juig – 'Big is Beautiful'!
‹ Previous 12345678910...
Glam Guru gee vir Magdaleen en Trudie afslag - op hul jare!
Speel Video
Glam Guru: 23 Jan

Glam Guru gee vir Magdaleen en Trudie afslag - op hul jare!

aaa10