Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

 Algemene Inligting

Algemene Inligting

29 November 2008
MK Awards 2009 – Reëls, voorwaardes en algemene inligting:

Om seker te maak, dat jou stem tel vir MK se mees gesogte video’s van 2009, maak seker jy ken die reëls en voorwaardes:
• Die video's wat genomineer is, is deur die MK paneel bepaal.
• Slegs video's wat uitgereik is tussen 1 Oktober 2007 en 30 September 2008 is in ag geneem.
• Alle nominasies word bekend gemaak op Studio1, 11 Desember 2008 om 19:30.
• Die stemmery vir die MK Awards vind plaas tussen 11 Desember 2008 (20:00) tot die 13 Februarie 2009 (00:00).
• Die MK Award wenners word bekend gemaak op die 12de Maart 2009 om 20:00 in die finale Awards show.
• Onthou jou stemme is nie geldig as jy nie die regte steminstruksies volg nie.
• Jy kan stem op die volgende maniere:
1. Mxit: Beperking van 1 stem per kategorie, per dag
2. Webwerf: www.mktv.co.za – Beperking van 1 stem per kategorie per dag
3. SMS: 33676 (R1,50) – Beperking van 5 stemme per kategorie per dag

• Jy kan stem, as jy nie:

1. ‘n Kunstenaar se salaries betaal of sy CD uitreik nie
2. ‘n Kunstenaar se dagboek hou nie

MK Awards 2009 – Rules, regulations and general information:

To ensure that your favourite artist/band walks away with MK’s most prestigious award, make sure that you familiarize yourself with the rules, regulations and general information regarding the MK Awards 2009:
• All nominated video’s for the MK Awards 2009 have been compiled and determined by the MK music video selection panel.
• Only video’s that have been submitted during the period of 1 October 2007 till 30 September 2008 were taken into account.
• The nominations will be announced on Studio1, 11 December, 19:30.
• The voting period for the MK Awards is from the 11th December 2008 (20:00) until 13 February 2009 (00:00).

• The MK Awards will be awarded on 12 March 2009 at 20:00 during the final award show on MK, Channel 324.
• Please note that your vote will not count if you didn’t follow proper voting instructions.
• You can vote via the following means:
o Mxit: The limit is 1 vote per category per day
o Website: www.mktv.co.za. The limit is 1 vote per category per day
o SMS: 33676 (R1,50). The limit is 5 votes per category per day

• You can vote, if you don’t:
o Distribute an artist’s/band’s album
o Keep the diary of an artist/band
o Pay an artist’s/band’s salary


MK Sosiale Netwerk, doen dit nou!



Comments
Dominic92 10:00 - Thu, 11 Dec 2008
Dominic92"
Kan nie wag nie!

Want to comment?
Username:
Password:
     Forgot password?
  Not yet registered?
Click here, it’s free!
Sien wie die skool seuns en meisies laat mal gaan met hul sexy video.
Speel Video
MK Awards: Sexyste Video

Sien wie die skool seuns en meisies laat mal gaan met hul sexy video.

aaa11