 |
Doen Met 'n Miljoen! Eindig
Casper en Hannah groet vir eers, maar moenie bekommerd wees nie - hulle sal weer terugkeer. Hou die webwerf dop om uit te vind wanneer. |
 |
Video: Gerhard Is Die Laaste Deelnemer
Dit was die slotepisode op 9 Jan en Gerhard Strydom het die kans gehad om te speel vir die goue miljoen. Kyk hier hoe het hy gevaar. |
 |
Foto's: Wie Skuil Agter Die Maskers?
In die episode van 26 Des was dit weer tyd om 'dress up' te speel en kon die Casper, Hannah en die deelnemers hul verbeelding vrye teuels gee. Kyk net hier! |
 |
Episode: 2 Jan
Gaan daar dié keer 'n gelukkige miljoenêr wees? Mnr. die Bankier maak die lewe nie maklik vir die deelnemer nie, maar dalk is hy goedhartig vir 'n slag! |
 |
Episode: 26 Des
Oudergewoonte kry die deelnemer wat Casper se vraag eerste kan antwoord die geleentheid om te speel vir die gesogte R1 miljoen!.Kom speel saam! |