Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Video: Boer En Juffrou Trou Binnekort!

Tickey van Boer Soek 'n Vrou gesels met Rozanne oor hoe hy op die program beland het en hoe hy geweet het dat Selme-Louise die een vir hom is...
Article Holder

Inskrywings Het Gesluit

Inskrywings vir Boer Soek 'n Vrou II het ongelukkig gesluit. As jy nie ingeskryf het nie, is jou kans daarmee heen, maar as jy wél ingeskryf het, sterkte!
Article Holder

Tweede Reeks Begin In Julie!

Die tweede reeks van Boer Soek 'n Vrou skop af op Vrydag 17 Julie om 20:30! So maak jou dagboek solank skoon. Kyk ook hier wanneer sal die herhalings wees.
Article Holder

Die Boere Se Briewe!

Die briewe vir die boere van Boer Soek 'n Vrou II stroom in! Kyk hier na foto's van 'n paar van die briewe - dalk motiveer dit jou om in te skryf!
Article Holder

Kupido Van Die Kassie

Elma Postma is terug as aanbieder van Boer Soek ‘n Vrou II. En sy’s baie bly om weer SA se aantreklike aanleenloperboere te help om liefde te vind!
‹ Previous 12345678910...
aaa0