 |
Hope Matrix 2008 Finale Video's!
Dit was 'n aand waar die gemoedere hoog geloop het. Die finale votes is getel en die oomblik het aangebreek om die wenner aangekondig. Check hier video's van die Matrix 2008 Finale! |
 |
Foto's: Matrix Finale
Die girls het vir 'n laaste keer bymekaar gekom om die laaste stemme te tel. Snotkop was ook daar! Kyk na die pics. |
 |
Sasha Wen Matrix 2008!
Baie geluk aan Sasha wat Matrix 2008 gewen het. Sy het die meeste stemme gekry en dus die prysgeld van R50 000 gewen. Lees hier meer oor dié pragtige meisie en kyk na video's van haar. |
 |
Episode: 15 Apr
Dis die groot Finale van Matrix 2008 en ons kry al die dames bymekaat by FTV Cafe om die laaste stemme te laat tel. Wie gaan vanaand wegloop met die prysgeld van R50 000? |
 |
Kyk Vir Oulaas!
Volgende week (15 Apr) is die groot final! As jy maar net nie genoeg van die girls kan kry nie, fear not, die matrix videogalery is steeds daar! Kyk na hope video's van al hul manewales. |