 |
Derduisende Duime Doen Stemwerk Vir MK Awards
In die drie jaar wat MK se musiektoekennings bestaan, het die kykerstemme wat die wenners bepaal met honderde duisende toegeneem. Vanjaar het ’n rekordgetal van 32 000 kykers gestem. |
 |
MK Awards 2009 Pics Galore!
As jy gedink het die video's van die Awards was awesome, moet jy die foto's uit check - dis die presenters en wenners soos jy hulle nog nooit gesien het nie! |
 |
Video: Al Die MK Awards Wenners!
Ons het julle gesê ons het HOPE video's van die awards! Hier is selfs meer - al die wenners in elk van die verskillende kategorieë. Beleef dit. |
 |
Video: Skoene In 'n Handsak?!
Die mense het gestroom na die MK Awards 2009. Die MK-span het gaan scout watter interessante goed te vinde is in hul sakke... |
 |
Video: MK Awards Se Great Stylists
Lizette en Yolande is die twee dames wat die mense vir die MK Awards 2009 moes mooi maak. Hulle skinder oor wie nie 'opgedoen' wou wees nie - wie's dit?
|