 |
K vir Kampus Kaskenades
Allerhande dinge pop uit op die Kovsies, Tukkies en die alomteenwoordige Puk planete en al wat ons kan doen is om terug se sit en te hoop dat die tipe goed nie versprei nie... |
 |
Episode: 20 Okt
Dis weer tyd vir MK KAMPUS! Ons gaan loer in by die Maties se trouvroukompetisie... |
 |
Episode: 13 Okt
Ons laaste skole is aan die beurt en dis Potchefstroom Gimnasium, Worcester Gim en Paarl Girls High en kyk daar is groot kaskenades. |
 |
Episode: 6 Okt
Ons gaan kyk wat doen die leerlinge by Hoërskool Linden en Waterkloof en gaan besoek Grey College, ‘n tradisieryke skool met talle uitstekende sportmanne. |
 |
Episode: 29 Sep
Hoe lekker is die lewe van ‘n hoërskoolleerling! MK Skole gaan kuier by Hoërskool Randburg, Hoërskool Robertson en Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. |