 |
Hester & Ester Bester Eindig
Ons groet vir eers die twee susters en hul vriende. Hou kykNET se webwerf dop om uit te vind wanneer hulle terug is op die kassie! |
 |
Video: 22 Jan
Trix, Bessie se buurvrou, konfronteer Bessie oor die feit dat haar man, Boela, vir Bessie sy tatoo gewys het, toe Bessie hom in die tuin 'flash'. Kyk na die katgeveg! |
 |
Episode: 22 Jan
Trompie kom kuier met ‘n haarlose kat, Albertus se nuwe troeteldier, en Hester kom met 'stunning' nuus te vore. |
 |
Video: 15 Jan
Hester speel die titelsnit van haar nuwe CD op die klavier en Trompie hoor dit, maar hy klink asof hy suur druiwe het. Hester vra hom hoekom hy so negatief is en hy erken dat hy jaloers is. Kyk hier! |
 |
Episode: 15 Jan
Ester het ‘n nuwe werk by die vliegskool gekry. Hester gee vir almal uitnodigings vir haar CD se ‘launch’ party |