 |
Die Vele Fasette Van Rolanda
Vanaand (29 Des) is Rolanda Marais een van die gaste wat in die Fotostories-ateljee kuier. Kykers van die sepie Binnelanders ken haar as die saggeaarde Stefanie Louw. |
 |
Video: Fotowenk 15 Des
Retha wys hoe om 'n besondere Kersfeesgeskenk te maak - 'n besondere foto in 'n klein handgemaakte boekie. Sy verduidelik al die gereedskap wat benodig word en hoe om te werk te gaan. |
 |
Dewald Dippenaar Wys Meer As Net Sy Muis
In die episode van 8 Des bring Dewald Dippenaar sy foto’s om mee te ‘scrap’. Maar sy ware talent lê by sing en liedjies skryf - lees hier oor die man. |
 |
Video: Fotowenk 8 Des
Retha het gaan inkopies gaan doen en op 'n baie interessante en nuttige gereedskaptas afgekom. Dit is geskik om al jou toebehore vir 'scrapbooking' in te bêre! |
 |
Episode: 8 Des
Andrew Thompson van die fliek Bakgat, sanger Dewalt Dippenaar en Melanie Walker kuier in die ateljee en Natasja verduidelik hoe sonsopkoms en sonsondergang jou foto’s in meesterstukke kan verander. |