 |
Leatherman SMS Kompetisie Gesluit
Die kompetisie waar kykers 'n Leatherman kan wen, het tot 'n einde gekom. Dankie vir almal wat deelgeneem het. |
 |
Forum: Woes DVD
Hein skryf: "Ons dink daaraan om miskien 'n DVD stel van die Woes-reeks te laat maak. Stel julle belang?" Vertel hom wat julle dink. |
 |
Eksklusiewe Video: Hein En Die Gecko
In die laaste episode van Woes was Hein in Tankwa Karoo. Kyk hoe vang hy 'n gekko en hoor wat hy oor dié gedierte te vertel het. |
 |
Video: Warm En Droog In Die Namib
Reën is baie skaars in die woestyn, maar Hein het vergeet om sy water 'trap' uit te sit en moet die gevolge dra. Kyk wat het hy alles gedoen om te oorleef, soos om sy rigting te bepaal. |
 |
Eksklusiewe Video: Duinloop
Hein moes sy storie ken in die Namibwoestyn. Hier gee hy wenke hoe om 'n duin te loop soos dit behoort gedoen te word! |