 |
AF Maak Amok!
AF kap 'n paar intense AF oomblikke met uitermatige style, uithouvermoë en flare! Kyk woorde is selde nodig om die tipe uitspattige toertjies uit te beeld, want flip! |
 |
Episode: 28 Sep
As jy hierdie siesoen n paar van die klassieke “af” oomblikke gemis het dan moet jy nader skuif want ons wys vir jou al die beste “stunts”... |
 |
Episode: 21 Sep
Jy het die Dunman al baie sien naar word op nasionale televisie,volgens hom mag hierdie dalk net sy laaste keer wees... |
 |
Klap & Bars!
'n Paar klappe later en Dunman sit met gebarsde oordrom, AF tot die maks tien! |
 |
Episode: 14 Sep
Die Vuilhonne doen hierdie week n baie gevaarlike ding,daar word n kompressor nader getrek... |