Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Episode: 9 Sept

Hierdie week kook Sorina behoorlik op die Glitterati stel! Lizz Meiring, wat al ‘n ereplek op Glitterati het, kom gesels oor haar nuwe boek.
Article Holder

Tempo Toekennings

Vrydag (3 Sept) om 19:30 saai kykNET die Tempo Toekennings uit. In Donderdag (2 Sept) se episode gee ons julle 'n eerste kykie van die aand, moenie dit misloop nie!
Article Holder

Yvonne Van Den Bergh

Yvonne is die pragtige blondine wat Glitterati aanbied. Sy is 'n bekende aktrise, maar het heelwat wat haar ook besig hou. Lees meer oor haar.
Article Holder

Episode: 2 Sept

Dis lente en ons vier dit met dubbele vreugde hier op Glitterati. Kom ontmoet beroemde en mooi tweelinge die week op Glitterati!
Article Holder

Video: 26 Aug

Doreen het agter die skerms gaan inloer toe Huisgenoot Tempo hulle jongste voorblad geskiet het. Die akteurs van die opvolgfliek van Bakgat kuier in die ateljee.
‹ Previous 12345678910...
Doreen het agter die skerms gaan inloer toe Huisgenoot Tempo hulle jongste voorblad geskiet het.
Speel Video
Glitterati: Huisgenoot Tempo

Doreen het agter die skerms gaan inloer toe Huisgenoot Tempo hulle jongste voorblad geskiet het.

aaa10