 |
Episode: 14 Sept
Ruda Landman se gas in die ateljee is Sarah Blackmore wat al vir jare met sosiale angsversteuring saamleef. Dr. Franco Colin verduidelik die simptome en diagnose van dié toestand. |
 |
Wen 'n DVD!
Jy staan die kans om 'n DVD uit die 'n Lewe Met...- reeks te wen! Die wenner kan kies watter DVD dit is. Al wat jy moet doen, is om 'n maklike vraag te beantwoord. |
 |
Medihelp Mediese Skema
Die 'n Lewe Met...-geselsprogramreeks en "Living With" DVD-reeks is vervaardig in opdrag van Medihelp mediese skema. Kliek hier vir hul kontakdetails. |
 |
Episode: 7 Sept
Die alombekende Elzabè Zietsman praat prontuit oor haar stryd met alkoholmisbruik. Dr. Franco Colin bespreek alkoholmisbruik vanuit ‘n sielkundige perspektief. |
 |
Alkoholisme
Alkoholisme is ñ alkoholafhanklikheid. Ons onderskei tussen die verskillende tipes alkoholisme, bespreek Elzabé Zietsman as gevallestudie en kyk na tipes behandeling. |