 |
Episode: 14 Sept
Cornia is frustreerd met Festus wat steeds depressief en bedleênd is. Anke regeer Blackie se keuses van spelers met ‘n ysterhand... |
 |
Episode: 7 Sept
Jimmy is woedend oor die Stryders se swak spel en besluit om ‘n nuwe speler vir die span in te voer. Cornia verneuk vir Krisjan... |
 |
Video: 31 Aug
Schalk het 'n goeie idee wie Lanie vermoor het. Hy ontmoet hom by Pottie se kroeg om hom te konfronteer... Die inspekteur is nie oortuig Schalk is op die regte spoor nie. |
 |
Episode: 31 Aug
Dries se ouderdom en rugbesering begin nou hulle tol eis. Inge beken teenoor Schalk dat sy wens Reinhardt was eerder dood as om hom so te sien ly. Fafa gaan weer terug ontkleeklub toe... |
 |
Video: 20 Aug
Kiki verval al hoe verder in haar depressie. Fafa weet nie meer hoe om haar te help nie en gaan saam met die manne na 'n ontkleeklub. |