Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Episode: 11 Sept

Juba, ons boere van die Waterberge, karaoke dinge uit teen Mal Annie en die manne en Questions van Pretoria. Watter groep se karaoke talent gaan die kykers vanaand bevraagteken?
Article Holder

Video: 4 Sept

Die spanne stel hulself voor. Ons begin met aflos-karaoke. Hulle kan kies uit 'Jy soen my nie meer nie', 'Kaptein' en 'Trein na Margate'.
Article Holder

Episode: 4 Sept

Die Falsettos is defnitief nie vals nie en Retail City en Touch Time wys vir ons ook dat hulle weet hoe om te karaoke. Maar gaan hulle musiek kennis hulle punte verwerf of punte kos?
Article Holder

Episode: 28 Aug

Sunset Rockers, Lyf Teen Lyf en Bundu Band. Almal baie unieke name met net soveel unieke talent. Ons groepe sing dit uit vanaand in 5 opwindende musiekspeletjies.
Article Holder

Video: 21 Aug

Die manne het omtrent uitgehaal en gewys! Die idee is om pret te hê as jy karaoke en al is dit 'n kompetisie, was dit vet pret.
‹ Previous 12345
(Deel 1) Die Falsettos, Retail City en Touch Time wys vir ons dat hulle weet hoe om te karaoke.
Speel Video
Kom Ons Karaoke: 4 Sept

(Deel 1) Die Falsettos, Retail City en Touch Time wys vir ons dat hulle weet hoe om te karaoke.

aaa10