 |
Sluit Aan By Groen Op Facebook
Ons is nou ook op Facebook! Sluit gerus by die blad aan en bly op hoogte van wat in ons wêreld gebeur. |
 |
Episode: 5 Sept
Esther is weer terug in die Baviaanskloof en Marlice het haar hande vol met die vlakvark en eekhoring wat kompeteer vir middagete. |
 |
Video: 29 Aug
Vandag is 'n baie spesiale dag - Marlice het vier rooikatte waarop sy bande gaan sit. Sy verduidelik meer oor die bande. Tog is dit ook vir haar 'n hartseer dag... |
 |
Episode: 29 Aug
Weer tyd om die afgelope jaar se Groen vrae te antwoord. Esther antwoord die raaisels rondom die ses en agt-potiges en Marius die slange en ander reptiele. |
 |
Video: 22 Aug
Marlice wys al haar skattige 'kinders' vir wie sy sorg! Wens jy nie ook jy kan haar werk doen nie? |