 |
Reeks Is Verby
In Pas het tot 'n einde gekom. Ons groet die span tot later. Dankie dat julle saam gekyk het! |
 |
Episode: 29 Aug
Ons het aan die einde van nog 'n reeks gekom! Ons kyk 'n bietjie terug oor die reeks en ook vir jou ‘n kykie gee agter die skerms van InPas. |
 |
Wenners: 22 Aug
Nog 'n hele paar wenners! Baie geluk. |
 |
Wenners: 15 Aug
Ons wens die wenners baie geluk en ons hoop julle geniet jul pryse! |
 |
Episode: 22 Aug
Het jy al ooit gewonder, ‘Wat is my doel hier op aarde?’ God wil jou en my gebruik, elk op ‘n unieke manier. Willie en Natasha Joubert vertel van hulle roeping... |