 |
Episode: 6 Sept
‘n Vinnige peuselhappie vir onverwagte gaste! Kaaspatee op sy lekkerste met 'n paar beskuitjies. |
 |
Elzabé Zietsman
"Ek doen wat ek nog altyd wou doen: Ek hou konsert en hou myself aan die lewe." Elzabé meen sy het wonderlike geleenthede gekry - beleef haar lewensreis. |
 |
Episode: 30 Aug
Elzabé maak 'n heerlike volstruisgereg - Struthio Camellus met ‘n Hongaarse smakie. |
 |
23 Aug: Braai Aartappels
Wanneer laas het jy aartappels gaar gemaak soos 'n regte boeretannie sou? Elzabé wys jou hoe. |
 |
Episode: 23 Aug
Sondagmiddagaartappels soos jou ouma dit voorberei het! Heerlike braai aartappels vir jou gesin. |