 |
Wenners: 5 Sept
Daar's hope wenners vandeesweek! Baie geluk aan elkeen, ons hoop julle geniet jul prys. |
 |
DKNT Gospel Top 10: 5 Sept
Dit lyk asof niemand vir Romanz kan onttroon nie! Baie geluk manne. Kom kyk wie is ook op die lys. |
 |
Episode: 12 Sept
Wian Vos is na jare weer reg om van sy lofskatte met mense te deel. Hy en die Gospel tienersensasie, Melanie, maak seker daar's dubbel die lofprysing in die ateljee! |
 |
Video: 5 Sept
Die kinders se gunsteling gospelsanger, Willie Pretorius, is in die ateljee! Het jy geweet hy het al op 8 begin musiek maak? Hy vertel wat hy doen om sy boodskap aan kinders oor te dra. |
 |
Wenners: 29 Aug
Hierdie week is daar sommer hope wenners! Baie geluk aan almal wat geSMS en gewen het. |