Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Episode: 9 Sept

Ouma Ella daag weereens ongenooid by die Visagie woning op: Daar is nie elektrisiteit by haar woonstel nie en sy beweer dis as gevolg van beurtkrag. Molly vermoed onraad...
Article Holder

Video: 2 Sept

Molly vertel vir Blapsie sy dink sy en Wors moet 'n huweliksberader gaan sien. Wors wil nie die huweliksberader gaan sien nie, want hy dink nie dis nodig nie.
Article Holder

Episode: 2 Sept

Molly hoor dat alle getroude paartjies daarby kan baat vind om ‘n huweliksberader te sien - of hul huwelik dit nodig het al dan nie. Wors dink nie daar is iets fout met sy huwelik nie...
Article Holder

Video: 26 Aug

Molly se nerwe is aan flarde, want Wors moet Oos-Londen toe vlieg en sy glo hy het 'bad luck'! Theunis wil geld by Vaatjie leen, omdat hy dit aan Blapsie skuld.
Article Holder

Episode: 26 Aug

Daar is ‘n gespanne atmosfeer tydens die Visagie ontbyt want Wors vlieg Oos-London toe vir ‘n krisisvergadering by hoofkantoor en Molly het ‘n nare voorgevoel oor die vlug...
‹ Previous 12345678910...
(Deel 2) Wors wil nie die huweliksberader gaan sien nie, want hy dink nie dis nodig nie.
Speel Video
Molly En Wors: 2 Sept

(Deel 2) Wors wil nie die huweliksberader gaan sien nie, want hy dink nie dis nodig nie.

aaa10