 |
Reeks 3 Begin 16 September
So het die tyd nader gekruip en reeks 3 van Boer Soek 'n Vrou is op die voorstoep! Die nuwe reeks begin Donderdag 16 September om 20:30. |
 |
Wat Is Die Proses?
‘n Groot televisieproduksie soos Boer Soek ‘n Vrou het ‘n hele rits manne en vroue wat agter die skerms hard aan die werk is om seker te maak dinge loop soos dit moet. |
 |
Ontmoet Vir Frederick
Frederick is kreatief en hou van al die uitdagings wat die lewe vir hom bied. Lees hier meer oor Frederick en kyk na sy videoprofiel. |
 |
Ontmoet Vir Erik
Erik is lief daarvoor om mense te onthaal en hulle gemaklik te laat voel. Lees hier meer oor hom en kyk na sy videoprofiel. |
 |
Ontmoet Vir Hannes
Hannes is 'n boer, praat soos een, trek soos een aan en loop soos een. Lees hier meer oor Hannes en kyk na sy videoprofiel. |