 |
Reeks Is Verby
Ons neem met 'n swaar hart afskeid van Steve. Dit was 'n wonderlike reeks met wonderlike gaste - ons sien julle weer binnekort vir 'n volgende reeks! |
 |
Video: 26 Junie
Die baas van snare in Suid-Afrika en die kitaarghoeroe, Mauritz Lots, kuier by Steve vir die derde keer! Andries Botha wat gereeld saam met Steve op toer is, is ook op die verhoog. |
 |
Wenner: 19 Junie
Ons wens die wenner van ons SMS-kompetisie vir die week baie geluk! Dis Brandon Naude van Birchleigh-Noord. |
 |
Episode: 26 Junie
Ons hou partytjie! Op ons gastelys is ‘n klomp ongelooflike musikante, sangers en persoonlikhede wat almal ‘n besondere bydrae gemaak het tot Steve se lewe en die Afrikaanse musiekbedryf. |
 |
Video: 19 Junie
Steve verwelkom sanglegende Mimi Coertse by hom op die verhoog! Manuel Escorcio kuier saam en sing een van sy treffers en beroemde danser Quintus Jansen wys vir ons 'n paar sexy Latynse bewegings. |