 |
Video: 28 Apr
Nadat die finaliste 'n laaste keer gedans het en die beoordelaars kommentaar gelewer het, word die wenners aangekondig... Baie geluk aan Daniël en Nadine! |
 |
Episode: 28 Apr
Die finale rondte van kykNET se baldanskompetisie. Die twee danspare wat deurgedring het na die finaal ding teen mekaar mee. Groot opwinding! |
 |
Video: 21 Apr
Dis die laaste uitkloprondte voor die groot finale! Watter deelnemers gaan die beoordelaars beïndruk met hul danstalent? |
 |
Episode: 21 Apr
Die voorlaaste uitkloprondte van die Top 10 fase van kykNET se baldanskompetisie. Die drie pare wat deurgedring het na hierdie rondte ding teen mekaar mee vir ‘n plek in die finaal. |
 |
Video: 14 Apr
Dis die derde laaste rondte en ons deelnemers dans omtrent dat die stof staan. Soveel talent! |