Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Reeks Is Verby

Freek Robinson en die span van Robinson Regstreeks groet vir nou. Baie dankie vir die saam kyk!
Article Holder

Video: 6 Julie

Die program is gewy aan Madiba, wat op 18 Julie verjaar. Ons hoor wat mense se indrukke oor dié wêreldikoon is en praat met Mandela vertouelinge oor sy verhouding met Afrikaners.
Article Holder

Episode: 6 Julie

Die wêreldikoon, Nelson Mandela word binnekort 92. Ons praat met sy vertouelinge, vriende en rolsspelers oor rassisme, versoening en sy verhouding met Afrikaners.
Article Holder

Video: 29 Junie

Ons gesels oor die skoppelmaai-lewens van glanspersoonlikhede in die kollig. Die swemheld Ryk Neethling en model Cindy Nell-Roberts gesels oor hul verhouding met die media.
Article Holder

Episode: 29 Junie

Die uitdaging van glanspersoonlike, die kalklig of die soeklig…die eer of die skande. Hoe gemaak om heirdie saak te bestuur?
‹ Previous 12345678910...
(Deel 1) Die wêreldikoon, Nelson Mandela word binnekort 92 en ons gesels oor hom.
Speel Video
Robinson Regstreeks: Nelson Mandela

(Deel 1) Die wêreldikoon, Nelson Mandela word binnekort 92 en ons gesels oor hom.

aaa10