Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Bespreek Jou Kaartjies!

Proesstraat gaan by Innibos wees! Maak seker jy bespreek vroegtydig. Hier's wat jy moet doen...
Article Holder

Episode: 4 Sept

Daar word vanaand ‘n groot rugbywedstryd op TV uitgesaai en Waldi braai wors vir sy vriende wat vanaand by hom kom kyk. Wie skree vir wie en wie is die gunstelinge?
Article Holder

Video: 28 Aug

Waldi hou 'n speletjiesaand. Hy soek vir pryse wat hy kan weggee. Wikus vertel Waldi drie nuttelose feite wat hy raakgelees het en eet sonder sy hande...
Article Holder

Episode: 28 Aug

Waldi het besluit dat die lewe nie net uit werk kan bestaan nie, en nooi sy vriende uit vir ‘n speletjiesaand!
Article Holder

Video: 21 Aug

Waldi het 'n blinde afspraak met 'n meisie. Sy daag by sy huis op en veroorsaak omtrent konsternasie! Raai wie was die meisie?
‹ Previous 12345678910...
(Deel 1) Waldi nooi sy vriende uit vir ‘n speletjiesaand!
Speel Video
Proesstraat: 28 Aug

(Deel 1) Waldi nooi sy vriende uit vir ‘n speletjiesaand!

aaa10