Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Deeltitel Dames Kom Tot 'n Einde

Die dames groet tot 'n volgende keer. Ons hoop julle het die program geniet!
Article Holder

Episode: 1 Apr

Wesley kom vra namens sy pa of Denzel vir ‘n paar dae by May kan kom oorslaap. Wesley het nie plek by hom nie aangesien sy 'band' by hom plak.
Article Holder

Episode: 25 Mrt

Issie ontvang ‘n brief en Afrika-potjie met haar man se as (oorskot) uit Kenia. Hy is oorlede nadat 'n renoster hom vertrap het...
Article Holder

Video: 18 Mrt

Almal is geskape met 'n talent, maar kosmaak is beslis nie 'n talent wat Renate ontvang het nie! Sy wil vir Derek 'n ete voorberei, maar sy het hulp dringend nodig...
Article Holder

Episode: 18 Mrt

Dis Derek se verjaarsdag en Renata-Elise wil vir hom ‘n spesiale ete maak. Kort voor die aand besef sy, sy gaan egter hulp moet inkry na ‘n reeks mislukte pogings...
‹ Previous 123456
Derek kom kyk na een van Issie se woonstelle vir die hoeveelste keer! Bobo en May praat oor ou skoolliefdes...
Speel Video
Deeltitel Dames: 4 Mrt

Derek kom kyk na een van Issie se woonstelle vir die hoeveelste keer! Bobo en May praat oor ou skoolliefdes...

aaa10