Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Barry En Queen Groet

Barry en sy getroue perd, Queen, se reis het tot 'n einde gekom. Die span groet tot 'n volgende keer!
Article Holder

Episode: 31 Mrt

Die lang tog van Tafelberg af tot by die Voortrekkermonument kom tot ‘n einde. Ons kyk groot enjins, groot krokodille, groot nalatenskap en groot herinneringe.
Article Holder

Video: 24 Mrt

Die pad staan einde se kant toe. Ons kuier in die Vrystaat, waar ons mooi perde op Viljoenskroon sien. Vind uit meer oor die geskiedenis van dié perde, sowel as die dorpie.
Article Holder

Episode: 24 Mrt

Ons kuier by die mooi swart perde op Viljoenskroon, kyk grondboontjies en skilderye en hoor van die groot klip se val by Vredefort.
Article Holder

Video: 17 Mrt

Daar lê al 80 dae se stofspore agter Queen en Barry. Hulle maak 'n draai in Bothaville, waar Queen familie raakloop. Ons kyk ook na die werk van Graan SA en hoe draadkarre gemaak word.
‹ Previous 123456
Die pad staan einde se kant toe. Ons kuier in die Vrystaat, waar ons mooi perde op Viljoenskroon sien.
Speel Video
Stofpad Langs: Viljoenskroon

Die pad staan einde se kant toe. Ons kuier in die Vrystaat, waar ons mooi perde op Viljoenskroon sien.

aaa10