Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Reeks Het Geëindig

Mathys, Alexa en die res van die Kamp Dit Uit span groet vir eers en hoop kykers het die reeks geniet!
Article Holder

Kam’Bati Rivieroord

Hierdie heerlike oord is geleë waar die Riviersonderend en Breede Riviere ontmoet. Die oord is enige visserman se droom, maar daar's heelwat ander aktiwiteite!
Article Holder

Episode: 29 Mrt

Die span kamp in Gansbaai, die plek van die witdoodshaai, en die Overberg. Hulle loer in by die hawe, koop en braai vis en arriveer uiteindelik by die mees Suidelike Punt in Afrika: Kaap Agulhas.
Article Holder

Video: 22 Mrt

Dis Alexa en Mathys se tweede laaste stop by Kambati, naby Swellendam. Die kamp is op 'n plaas, waar daar geboer word. Die kampbestuurder het vir hulle 'n fees voorberei!
Article Holder

Episode: 22 Mrt

Mathys Roets en Alexa Strachan stop by Kambati, in Swellendam, en kuier dik stukke saam met ‘n karavaanklub wat ook daar uitspan. Dis boeresport, kano ritte, en 4x4 roetes!
‹ Previous 12345678
Mathys en Alexa arriveer uiteindelik by die mees Suidelike Punt in Afrika: Kaap Agulhas. Hulle het 'n spesiale gas...
Speel Video
Kamp Dit Uit: Gansbaai

Mathys en Alexa arriveer uiteindelik by die mees Suidelike Punt in Afrika: Kaap Agulhas. Hulle het 'n spesiale gas...

aaa10