 |
Reik Na Die Sterre Eindig
Die program het tot 'n einde gekom. Ons hoop julle het die program geniet! |
 |
Video: 27 Feb
Danie Niehaus sing twee klassieke liedjies waaroor die gehoor gaande is en operasangeres Zanne Stapelberg sing 'n liedjie wat vir haar baie betekenis inhou. |
 |
Episode: 27 Feb
In die laaste program van Reik na die Sterre luister ons na van ons land se mees gesogte operastemme. Sit reg vir Michelle Veenemans, Danie Niehaus en Zanne Stapelberg. |
 |
Video: 20 Feb
Die lede van die a capella-groep, Adamsappel, sorg vir variteit en die drie dames van Three Tons of Fun sorg vir hope pret op die verhoog! |
 |
Episode: 20 Feb
Sit reg vir baie pret en plesier met van die beste groepe in ons land. Ons gaste is die dames van Three Tons of Fun, die accapella groep van Stellenbosch, Adamsappel en Bravo! |