 |
Video: 16 Apr
Ons verwelkom die talentvolle Camillo Lombard in die ateljee! Wie gaan die wenner wees? Rocco of Camillo? |
 |
Episode: 16 Apr
Rocco de Villiers het ‘n verstommende vermoë om bekende musiekstukke met nuwe note op te tooi en vanaand gaan hy en die gas-pianis weer wys wat in hulle steek! |
 |
Video: 9 Apr
Yvette Schoeman kom wys vir Rocco 'n ding of twee! Sy's duidelik baie talentvol en gaan nie dat 'n paar speletjies haar ore aansit nie! |
 |
Video: 2 Apr
Die pianis Coenraad Raal kom teen Rocco te staan. Hulle moet weer deuntjies speel volgens baie snaakse hoede. |
 |
Episode: 2 Apr
Dis nog ‘n pianis met baie talent wat teen Rocco de Villiers kragte voor die klawers meet. Hierdie keer is dit Coenraad Rall! |