Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Einde Van Reeks

My Vasteland het tot 'n einde gekom. Dankie vir al die getroue kykers!
Article Holder

Episode: 1 Jan

Plekke om te sien in 2010. ‘n Hoogtepunt episode wat die wonderlike Mali, Marokko, St. Helena, Zambia en die eiland Lamu gaan insluit.
Article Holder

Reiswenke: 25 Des

Moenie jou reis na Madagaskar aanpak sonder om eers dié reiswenke te lees nie! Ons vertel jou hoe om 'n toer soontoe te reël, wat jy daar kan doen en baie meer!
Article Holder

Episode: 25 Des

Henré Pretorius besoek Madagaskar, vanaf die suide tot en met die tropiese Nosy Be. Selfs ‘n ou seerower begrafplaas word besoek.
Article Holder

Video: Epiese Reis

Henré Pretorius besoek Antananarivo, wat die hoofstad van Madagaskar is. Enigiemand sal jaloers wees op die avonture wat hy beleef!
‹ Previous 12345678910
Kyk saam terug na ons besoek aan die wonderlike Kenia.
Speel Video
My Vasteland: Plekke Om Te Sien

Kyk saam terug na ons besoek aan die wonderlike Kenia.

aaa10